BJV het by SA Wild & Jag 'n spesiale tarief gekry as jy inteken op hulle tydskrif. Druk die onderstaande vorm uit, vul dit in en pos dit, tesame met die voorgeskrewe gelde, direk aan die tydskrif.