Kontak persoon: Johan Van Loggerenberg - 083 284 9785

Die Magaliesberg tak bied op `n gereelde basis Herlaai werkswinkels aan. Alle belangstellendes is welkom.

Belangstellendes kan gerus met Johan kontak maak vir meer besonderhede.