Kennis geskied hiermee dat die Algemene Jaarvergadering van die Pietersburgtak op Dinsdag, 4 April 2017 om 18:00 by die BJV saal in Polokwane sal plaasvind.

Getekende nominasievorms vir nuwe bestuurslede kan tot en met die aanvang van die vergadering by die sekretaris ingedien word.

Notice is hereby given that the AGM of the Pietersburg branch will take place on 4 April 2017 at the BHA hall in Polokwane. The meeting will start at 18:00.

Signed nomination forms for members to serve on the management can be handed to the secretary up to the start of the meeting