Hou die spasie dop om te sien hoe vaar ons Juniors met die prakties op Mondeseur gedurende 17-20 Junie 2010

Gaan daar 'n bok of drie hang of nie?

Wag en kyk maar of die Junior 1's wat geslaag het in 2010 hul prakties kan slaag