Hieronder uitslae van Letaba tak se Trofeekompetisie op 9 Oktober 2010 (Slegs Spesie uitslae). Uitslae van Jagters sal opgesit word na Wildsete op 13 November 2010,wanneer die Kompetisie-wenners aangekondig word. Die Trofeekompetisie se nuwe Takrekords kan besigtig word onder Letaba tak se Ererol