Die uitslae van Letaba tak se Trofeekompetisie op 15 Oktober 2011 (Slegs Spesie uitslae) verskyn hieronder. Uitslae van Jagters sal opgesit word na Wildsete op 19 November 2011,wanneer die Kompetisie-wenners aangekondig word. Die Trofeekompetisie se nuwe Takrekords kan besigtig word onder Letaba tak se Ererol

Meer as honderd en vyftig horings is ingeskryf, klein en groot jagters het deelgeneem, kort en lang horings is ingeskryf, dis die gees van die kompetisie wat tel. Hou die horings in die vervolg dan sien ons jou volgende jaar.

Ons wil graag volgende jaar Tarentaal kuiwe, bobbejaan skedels, kat skedels, ystervarkpenne ens ook meet. Ontnou asb om jou wettinge bewys van die dier se wettige jag saam te bring met die meting.