Hier word riglyne vir vuurwapenaansoeke gegee - indien jy voel dat jy te lank wag vir jou lisensie of probleme ondervind met die verkryging van jou lisensie of SAPD bevoegdheidsertifikaat, kan jy die navraagvorm onder aan hierdie bladsy aflaai (in excell formaat), dit invul en dit dan e-pos aan ons voorsitter, André van der Merwe, by conic@webmail.co.za  Hy sal dit deur die regte kanale verder voer

Letaba tak bied ook geleentheid om jou bevoegdheid by die BJV klubhuis te doen. R350 vir die eerste kategorie en R50 per verder kategorie wat terselfdertyd gedoen word. Sien meer heiroor by takke/letaba/aktiwiteite.

Kontak Hansie Botha by hansie@transletaba.co.za