CHASA: 1981 - 2006 - 'n Oorsig 77 � 80:

Onderlinge besprekings en bywoning van vergaderings vind plaas tussen Bosveld, Natal en SA Jagters. Almal kom tot die besef dat �n gesamentlike �sambreel-tipe� komitee gevorm moet word tussen jagtersverenigings om verskeie aangeleenthede binne die jagbedryf aan te spreek. Punte van gemeenskaplike belang word tydens ontmoetings bespreek.

Op 4 Mei 1980 kom twee lede van elke vereniging bymekaar om meer struktuur aan die samesprekings te gee. Dit word opgevolg met �n vergadering op 15 November 1980, waar op die naam van sodanige komitee besluit word (C.H.A.S.A.) en �n konsepvoorstel vir die doel van so �n vergadering ter tafel gel� word.

 15.11.80 - Blue Waters Hotel, Durban: (Teenwoordig: Bosveld, Natal, SA Jagters, Oos Kaap Wildbestuur) � Daar word op �n naam besluit vir die komitee: CONFEDERATION OF HUNTING ASSOCIATIONS OF SOUTHERN AFRICA (C.H.A.S.A.) � �n Konsepvoorstel oor CHASA samestelling, werksaamhede en doelwitte word ter tafel gel�.

 24.01.81 - C.H.A.S.A. se eerste amptelike vergadering vind plaas by die Palms Hotel. (SA Jagters: L vd Merwe; N Van Rooyen Bosveld: G Swan, A Vermaak Natal: B Daly, T Ivins O-Kaap Wildbestuurs: C Sparks, T Sutton) � CHASA: - Lou Van der Merwe word verkies as voorsitter en Nico Van Rooyen as sekretaris. - Stigting van jagtersverenigings asook die belangrikheid om meer jagters by jagtersverenings te laat aansluit. - Finansiering: Voorstel dat elke vereniging R2,00 per lid bydra � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Nxwala State Land: Natalse Parkeraad ondersteun saak.

SA J sal ook met Minister opneem � Voorstel dat jaglisensie nie net by Ontvanger van Inkomste nie, maar ook by plaaslike kantoor van Natuurbewaring uitgeneem kan word. � Uitruil van Jaggeleenthede deur verenigings � Opleiding / Blootstelling en Bemarking van Jag: Natal Jagters Hunters Handboek, Outeur Tim Ivins

02.05.81 - Pietersburg (Teenwoordig: Bosveld, SA Jagters, Natal Op spesiale Uitnodiging: Tvl Wingshooters - F Poretti; A McLean) � Stigting van Jagtersverenigings: Waarom Nodige stappe met stigting van �n vereniging Wenke � CHASA Admin: Briefhoof sal ontwerp word; Jaarlikse finansi�le verslag sal voorsien word. Status van Komitee: Geen uitvoerende magte. � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Wesa Navorsing en Nxwala terugvoering en vordering - Laat uitreiking van jaglisensies sal opgeneem word met Natuurbewaring Jag van diere in hokke: Besorgdheid uitgespreek, wat met owerhede in elke provinsie opgeneem sal word � Vuurwapens: Lisensi�ring van .22 en windbukse met SAP opgeneem.

29.08.81 - Mkuze, Natal � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Nxwala Staatsgrond: Memo aan Natal Parkeraad en daarna LvdM om Minister te nader. - Jagregte in Lebowa - Regering erken jagters nie in onderhandelings met wildboerdery. Skrywe sal gerig word aan SA Landbou-Unie � Doelstellings van C.H.A.S.A. soos saamgestel deur B Daly aanvaar, wat volgende aanspreek: Naam; Oogmerke/Doelstellings; Lidmaatskap; Bestuurslede; Magte; Inkomste;

16.10.81 - Pretoria-vergadering: (OVS teenwoordig op uitnodiging) � Jag / Gesprekke met Owerhede - Wesa � terugvoering � Nxwala � Memo gestuur an Administrateur van Natal � Lebowa � Bosveld ontsteld oor SA Jagters aansoeke, wat daartoe gelei het dat Lebowa owerheid nou aanbod op tender uitsit. � Opleiding / Blootstelling en Bemarking van Jag: - Jaarlikse toekenning aan top jagter op nasionale grondslag: Kriterium sal bekom word vir toekenning van Weatherby trofee en Bosveld sal met Musgrave praat oor moontlike borgskap - Standaard Rekordlys word bespreek. � Gemeenskapsbetrokkenheid: Aansoek ontvang vir �n studiebeurs

13.02.82 - Pretoria � CHASA: - L vd Merwe (voorsitter) N Van Rooyen (sekretaris) eenparig verkies; - Jaarlikse toekenning aan top-jagter. G Swan het Musgrave genader vir borgskap. Komitee om aandag aan saak te gee. � Jag/Gesprekke met Owerhede: - WESA: Onverwagte uitgawes. Elke vereniging versoek om R250 by te dra. - B Daly het kontak gemaak met Dr Anderson in beheer van Pilanesburg Natuurreservaat, wie van mening is dat surpluswild deur jagters benut behoort te word. � Blootstelling: - Advertensie op TV wat beeld van jagter negatief beinvloed sal deur Voorsitter opgevolg word.

24.04.82 - Bloemfontein � CHASA: - Standaard Rekordlys: Voorbeeld van vorm moet aan elke vereniging se trofeekomitee oorhandig word vir toekomstige gebruik; - Besluit om Zimbabwe Jagtersvereniging te noi om aan te sluit, wat moontlike jaggeleenthede vir SA�ners in Zimbabwe kan verseker � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Aanhaling van Mnr Louw, Administrateur van Kaap provinsie, waar hy beroep op wildboere doe nom trofeejag stop te sit. Sekretaris sal skrywe rig waarin hy vriendelik op die ware feite van trofeejag sal wys.

28.08.82 - Pietersburg � CHASA: - CHASA erkeen boogjag as erkende metode van jag in SA. - SA Boogjagtersvereniging word as 7de lid tot CHASA aanvaar. - OP Jagtersvereniging word as 8ste lid toegelaat. � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Nxwala Staatsgrond en �Eastern Shores�. Kommunikasie aan Min. Nak vd Merwe word voorgehou. Dit blyk dat die twee gebiede vrugteloos blyk te wees en elke vereniging word versoek om te probeer vasstel watter grond in sy Provinsie onder die Dept. Bosbou resorteer sodat nuwe moontlikhede weer aangepak kan word. - Bosveld rapporteer dat jag in Lebowa �n reuse sukses was. � Pilanesberg jagte word blykbaar teen billiker tariewe in VSA geadverteer as vir ons jagters. Dit sal opgeneem word met Dr. Anderson. - Adm. Van Kaap, Mnr Louw, het verskoning aangebied vir feit dat hy verkeerdelik aangehaal is oor trofeejag.

05.02.83 - Bambatha�s Kraal, Greytown, Natal � CHASA: - Finansies: Sekretaris se onkoste tov telefoon en skryfbehoeftes: R404.80 Kredietbalans van R1416.05 in die bank. � Bestuur: L vd Merwe herverkies tot voorsitter en N Van Rooyen tot sekretaris � PHASA se aansoek vir affiliasie tot CHASA afgekeur � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Wesa, Eastern Shores, Lebowa � Brief van SA Jag en Trofeeklub wat elite jagterskorp in samewerking met SA Wildboereverneging wil saamstel met goedkoop jagte en ander voordele vir lede. � Natal vorm deel van Jagskakelkomitee van Natalse Parkeraad. � Opleiding / Blootstelling en Bemarking van Jag: - Jaarlikse Toekennigskomitee uitgebrei tot een verteenwoordiger van elke vereniging �Vierwiel aangedrewe voertuig en Eugene Marais Leerstoel (Pta Universiteit). Jagters sal wye publisiteit geniet. � Gemeenskapsbetrokkenheid: - Student (Mnr Du Toit) se studie voltooi.

21.5.83 - Queenstown � CHASA: - Bankbalans na betaling van Wesa projek: R2500. - Ledegeld: R2.50 � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Wesajagte met Dept. Bosbou bespreek. Minister het reeds opdrag gegee dat daar gejag moet word. Dept. wil egter versekering h� dat jagters wie daar gaan jag, �n jagkwalifikasie besit. - Malawi en Zambia jagte word ondersoek.

03.09.83 - Kuruman � CHASA: - Bushveld Conservation & Hunters Club aansoek tot CHASA mag moontlik oorvleueling meebring. Wag vir hul konstitusie en ledetal voor besluit geneem word. - Pyl-en-boogjag: Ondersteun mits dit eties beoefen word. Voorsit van wild by drink- en voerplekke word afgekeur. � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Bief ontvang van Min. Sarel Hayward, wat CHASA bedank vir samewerking en steun tov Wesa projek. - Brief sal aan Nas. Parke gerig word ten einde vas te stel of dit hul steun sal wegdra indien ons projek inisieer om bedreiging van bastergemsbok aan te spreek. � Vuurwapenwet: Wetgewing reeds deurgevoer. � Blootstelling: - Brief aan Total SA om kapsie te maak teen advrtensie waarin jag in swak lig gestel word.

18.02.84 - Pretoria � CHASA: - L vd Merwe (voorsitter) en N van Rooyen (sekretaris) eenparig herkies; - Blyk dat SA Boogjagtersvereniging by SCI geaffilieer het. Geen geldelike bydraes nog van hul ontvang nie; Lidmaatskap beeiding. - Ledeverenigings moet self onkoste van voorsitter betaal wanneer hy uitgenooi word na hul funksies. - Besluit dat CHASA by Habitatraad affilieer teen R50pj. - Kaapjag word aanvaar as filiaal tot CHASA � Opleiding: - Vrywillige bekwaamheidstoets word goedgekeur om kwaliteit van jagter in SA te verbeter en beter bedingingsposisie te besorg. Taakspan word saamgestel. Daar moet gewaak word dat beheer van oetsing nie uit CHASA se hande moet gaan en deur Owerheid hanteer moet word nie. � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Blyk dat Dept. Bosbou nou met ongegronde argumente en teenvoorstelle die implimentering van jag wil vertraag. Sal op hoogste vlak opgeneem word. - �Eastern Shores�: Natal parkeraad het bevestig dat jag nie te ES kan plaasvind nie, aangesien dit �n verklaarde Naturreservaat is. Natal sal hand op pols hou. - Lebowajag: Jagreg vir 1984 aan Bosveld toegeken. - Blyk dat Nas Parkeraad voorstel van bastergemsbokprojek verwelkom. Daar sal voortgegaan word met inisiering van projek. - Mosambiekjagte sal ondersoek word. � Vuurwapenwet: Blyk dat, agv druk op Minister, daar dalk toegewings tov wetgewing kan kom. � Blootstelling: - Natal sal voorgaan met re�lings vir beskikbaarstelling van voertuig aan Eugene Marais Leerstoel.

19.05.84 - Pietersburg � Vuurwapenwet: In toekoms fynder let op voorstelle in die verband. � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Wesa: Brief aan Minister gerig om onomwonde uit te spel dat aangeleentheid onnodig vertraag word. Het minister se steun weggedra. - SA en Bosveld moet met bore buite reservate langs wildtuin skakel ten einde ooreenkoms te probeer bereik vir jag van probleem olifante op hul grond. - Bastergemsbokprojek: CHASA sal impelementering hanteer.

25.08.84 - Durban vergadering: � CHASA: - Banksaldo: R5 806.39 � SA Trofe�jagterstoekenning: Mnre Musgrave van Bloemfontein het ingeestem om toekenning vir 5 jaar te borg. Opdrag aan beeldhouer, Jo Roos, gegee vir die maak van die beeldjie. Bestaande sub-komitee moet uitberei word met toevoeging van Piet Du Plessis en Lou Van der Merwe. � Opleiding: - Vrywillige Bekwaamheidstoets: Voorsitter sal �n basiese handleiding saamstel. Ledeverenigings word aangemoedig om ook kurusse aan te bied vir senior lede op soortgelyke basis as vir juniors. � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Afspraak word gere�l met Minister Hayward om Wesa-jagte te bespreek. � Lebowajagte vir afgelope seisoen: Altesame 34 jagters was geakkommodeer en het altesaam 150 rooibokke, 13 koedoes en 5 sebras geskiet. Dit het vir die betrokke regering �n bedrag van R14160 opgelewer. � Gazankula Jagte: 48 Jagters het geleentheid gehad om te jag en altesame 103 Wildebeeste geskiet � R25 960 opgelewer vir die betrokke regering. � Blootstelling en bemarking van jag: Ledeverenigings word gevra om nou streng teen lede opte tree wie hulle aan onwettige jag in buurlande skuldig maak want dit is onkonsitutusioneel, druis in teen ons doelstellings en veroorsaak �n verleentheid vir die Suid-Afrikaanse jagter in sy gebied en takel ons beeld, nie net buite ons landgrense nie, maar ook plaaslik af (agv van �n artikel in �Scope� oor die afskuwelike gedrag van jagters in Botswana.

16.02.85 - Kidd�s Beach: � Opleiding: - Vrywillige Bekwaamheidstoets: Die samestelling van lesings vorder goed. � Jag/Gesprekke met Owerhede: - Wesa: jag sal op eksperimentele basis vanaf Mei tot Julie plaasvind. R450 vir pakket van 2 bosbokramme en 2 ooie en 2 duikerramme en 2 ooie. � Lebowa en Gazankulu Jagte: Bosveld het weer eens Lebowajag bekom vir komende jaar. Verwag finale goedkeuring van Gazankulu vir jagregte. � Bastergemsbokprojek: �n Afspraak sal gemaak word met Nasionale Parkeraad om idee aan hul voor te l�. Indien goedgekeur, moet projek so spoedig moontlik daarna geimplimenteer word. � Voorsitter het skrywe aan mnr Fanie Schoeman, LUK: Natuurbewaring Transvaal, gerig en hom daarop gewys dat swak statistiek oor die eerste jaar van jag te Bloemhofdam bloot toe te skryf is aan feit dat algemene publiek toegelaat was en nie voorkeur aan jagtersvereniginglede gegee is nie. � Vuurwapenwet: - CHASA versoek Minister om in toekomstige wysigings aan vuurwapenwet geken te word. � Tim Ivins lig vergadering in oor stigting van SAGA (SA Gun Owners Association). � Blootstelling: - Behoefte by Eugene Marais leerstoel in Natuurlewebestuur vir aankoop van voertuig. CHASA besluit om 50% te borg van aankoopprys met maksimum van R3000 van Toyota Hi-Lux wat se bruikleen verstryk. � Sportinstituut by Universiteit van Pretoria stel belang om op jaarlikse basis gevordere junior jagkursusse met CHASA se samewerking aan te bied, met die klem op leierskap. 

4.5.85 - Bloemfontein: � CHASA: - Noord-Kaap Jagtersvereniging in Kimberley blyk belang te stel om by CHASA aan te sluit. � Opleiding: - Vrywillige Bekwaamheidstoets: Lesings sal deur ledeverenigings self gereproduseer en versprei word en toetsing vanjaar nog geimplementeer word. � Jag/Gesprekke met Owerhede: - 25 Jagte in Lebowa was beskikbaar en 57 jagters geakkommodeer. R25000 sal oorbetaal word aan Lebowa. - 16 jagte in Gazankulu, 38 jagters, met R27000 wat oorbetaal sal word. � Bastergemsbokprojek: Nasionale Parkeraad het geen probleem met die projek nie. Daar sal gepoog word om maksimum reklame vir amateurjagter hieruit te verkry. � Blootstelling: - �n Verslag sal saamgestel word oor die afgelope 5 jaar van CHASA, vir verspreiding nie alleen onder lede nie, maar onder alle belanghebbendes.

8.2.86 - Durban: � CHASA: - Verkiesing: Voorsitter: Lou van der Merwe; Sekretaris: T Ivins Voorsitter bedank N Van Rooyen (wie homself nie weer verkiesbaar gestel het nie), vir sy diens as sekretaris gedurende die eerste 5 jr van CHASA se bestaan. - Sekretaris sal jaarliks op rotasiebasis gevul word � elke vereniging sal in volgorde van senioriteit verantwoordelik wees om vir een jaar �n sekretaris daar te stel. - Voorsitter sal voortaan vir termyne van 2 jaar verkies word. Hy kan dan nog vir �n verdere twee jaar verkiesbaar sal stel waarna hy vir ten minste een termyn sal uittree. - Musgravetoekenning: Tweede wenner is Billie Duvenhage van Kuruman - Twee nuwe verenigings as 10de en 11de toegelaat: NoordKaap Jagtersvereniging (Kimberley) en Vaal Reefs Hunters and Game Conservation Club (Vaal Driehoek). � Opleiding: - SA Jagtersvereniging het eerste toets afgeneem. 46 Lede, waarvan 40 suksesvol was. Sertifikaat en wapen sal saamgestel word. � Jag/Gesprekke met Owerhede: - Bosveld en Laeveld Jagtersverenigings moet verskille byl� oor Gazankulu kwessie (Laeveld het Gazankulu �n beter aanboed gemaak) � Blootstelling: - Bastergemsbokprojek: Altesaam R17549.97 is ingesamel � netto wins van R13 660.02. Bedrag word aangevul tot R15000 om aan Nasionale Parkeraad oorhandig te word ter beskerming van die bastergemsbok. � Ledeverenigings moet nuusbriewe onderling uitruil.

17.05.86 - Stellenbosch verg. � CHASA: - Elite Hunters Association word aanvaar as lid van CHASA. � Finansies: Affiliasiefooi reeds ontvang: Bosveld; OFS vir 524 lede; OP vir 30 lede; Noord-Kaap vir 29 lede; SA J sal ongeveer R2500 oorbetaal (1250 lede!) � Opleiding: - ECGMA het die Vaardigheidstoestnotas in Engels vertaal � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Elke vereniging word versoek om vas te stel watter woudlande in hul areas voorkom, �n beraming van wild en surplus wild. � Inligting oor Roan projek aan alle verenigngs versprei. � Blootstelling en bemarking van Jag: - Dra R1000 by tot Roodeplaat Research Laboratories (Pty) Ltd � �Buffalo Embryo Transfer Project�. � Stellenbosch Universiteit (Prof Bigalke) benodig 4-wiel voertuig vir �Western Cape Farm Game Project�, Kaapjag sal poog om �n voertuig te kry. � OP Jagters het sirkul�r gestuur aan primonente persone vir hulp om oribi in die area te bewaar.

14.02.87 - Pretoria: CHASA: - Voorsittersverslag: Verslae van lidverenigings dui op gorei. � Konstitusie. �n Besluit word geneem dat �n konstitusie opgestel moet word. Outonomie van elke vereniging moet behoue bly.

05.01.87 - Bloemfontein-verg.: � CHASA: - Verenigings se lidgetalle: Bosveld: 530; Natal 540; Kaapjag: 220; Laeveld: 400; Noord-Kaap: 90; OVS 850; SA 1500; Vaal Reefs: ?; - Konsep konstitusie word voorgel�. � SA Rekordboek: Raamwerk gesirkuleer � Blootstelling en Bemarking van Jag: Besluit geneem dat CHASA die Kaapse Kwagga Eksperimentele Teelprogram sal borg teen R5000 p.j. vir 3 jaar en daarna weer sal besluit oor verdere betrokkenheid. � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Memo sal gestuur word aan DG: Omgewingsaka m.b.t. CHASA se ongelukkigheid oor een optrede teen leeujag in hokke nie. � Mkuze jaggebied nou werklikheid � 10 jagpakkette pj, waarvan 4 grootwild jagte sal wees; - Lebowajagte loop goed af. � Adviesrade: L vd Merwe het met Dr Piet Mulder (Tvl Natuurbewaring) geskakel. Jagverenigings in Tvl sal binnekort uitgenooi word vir verteenwoordiging op plaaslike adviesrade � Vuurwapenwet: - Voorgestelde wysigings sal binnekort gepubliseer word.

16.05.87 - Berg-en-Dal: Nasional Kruger Wildtuin: � Blootstelling: Voorstel dat lidmaatskap van �n jagtersvereniging verpligtend sal wees voordat �n jagter �n jagterslisensie sal kan koop. Met doel om wetsgehoorsaamheid te bevorder. L van der Merwe sal met Dr Piet Le Roux, Direkteur van Natuurbewaring opneem.

4.6.88 - Klerksdorp: � CHASA: - Parlement� jagtersvereniging gaan gestig word, wat by CHASA wil affilieer. � Opleiding: Vaal Reefs � voorvereiste vir lidmaatskap dat voornemende lede EERS die bekwaamheidstoets afl� EN slaag voordat verdere oorweging en keurin gplaasvind. � Blootstelling: Uittreksel uit Hansard, waar toespraak aangehaal word van Brig. J.F. Bornman, LV vir Germiston Distrik, wat hy gelewer het tydens die begrotingspos vir Omgewingsake. Brig. Bornman het ges� dat hy groot waardering het vir die werk van CHASA en dat hy graag �n lansie vir CHASA wil breek. � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Lou vd Merwe s� dat �n dier wat in gevangenisskap geteel is en in �n hok bly nie selfonderhoudend is nie. Die grootte van die �hok� is nie baie belangrik nie. Jag is slegs jag as die dier selfonderhoudend is. - Mbt tot �n brief wat van natuurbewaring ontvang is, word besluit dat CHASA ten gunste is van jag van luipers met lokaas maar sonder lig. � Pongola Projek: 5 Jagpakkette deur Transvaal Natuurbewaring toegestaan as proefneming. 4 Jagters per pakkeet word geakkommodeer. Blouwildebeeste (R250) en rooibokke (R70). Slegs lede wat bekwaamheidstoets geslaag het, mag aansoek doen. � Vuurwapenwet: - L. vd Merwe was in verbinding met Minister Vlok, wie die versekering gegee het dat alle partye se tevredenheid eers verkry sal word en dat die nuwe wet nie voor 1989 op die boeke sal kom nie.

1.10.88 - Durban: � CHASA: - Konstitusie versprei na alle verenigings (Francois Barnard aan hoof van opstel daarvan). - Tim Ivins verkies in terme van nuwe konstitusie tot Visie-Voorsitter. - SA Rekordboek: R10 per skrywing. - Musgrave Toekenning: Chappie Sparks die jaar se ontvanger. Musgrave sal borgskap vir verdere 5 jr verleng. � Jag/Gesprekke met Owerhede: - Pongolajagte was suksesvol. Die gemiddelde skote was 1.3 per wildebees en 1.25 per rooibok. � Weza projek: Uit �n kwota van 20 bosbokke is 14 gejag en van 20 duikers, is 3 gejag. � Beginsel vir jag in Natuurreservate reeds 3 jaar gelede goedgekeur, maar toestemming nou amptelik gegee dat gejag mag word in dieLangjang- en Merenskinatuurreservate, asook in beperkte mate in Percy Fyve en Nylsvlei Natturreservate in N-Transvaal � 60% van jagte deur publiek opgeneem te word en 40% deur lede alleen. � Staatsjagte in Algemeen: Bekommernis dat jagte aan buitelandse jagters verkoop gaan word. �n Beleidsverklaring moet dringend opgestel word en sodra gereed, sal �n afspraak gemaak word om saak met Min. Kotz� te bespreek. � Vuurwapenwet: - Wet het nog nie in werking getree nie en CHASA is gevra vir voorstelle. Strafbepaling tov persone wat vuurwapens steel, behoort drasties verhoog en hulle ernstig gestraf te word. Huidiglik word eienaar drasties benadeel indien sy vuurwapen gesteel word, maar stelers word nie op dieselfde wyse behandel nie. � Blootstelling: Vrystaat stel voor dat embleme van alle jagtersverenigings op CHASA briefhoofde gedruk word.

25.02.89 - Kuruman-vergadering: � CHASA: - Nuwe bestuur: Voorsitter: T Ivins, nadat Lou vd Merwe aangedui het hy is nie beskikbaar vir herverkiesing as voorsitter nie. Onder-Voositter: Lou van der Merwe Sekretaris: DJ Botes � Besluit om �n CHASA toutjiesdas te laat maak met luiperdkop. � Jag: -Jagkoste: Voorsitter spreek in sy verslag bekommernis uit oor ho� pryse. - Phongola jag pryse: Blouwildebeeste: R250; Rooibokke: R80 � Vuurwapenwet: Brief sal gerig word aanaan Minister van Wet en Orde geskryf sal word om sterk standpunt in te neem oor spesifikasies vir vuurwapenkluise. � Gesprekke met Owerhede: - N van Rooyen doen verslag oor samesprekings met Tvl Provincial Administrasie. Provinsie het erken dat amateur jagter �n belangrike funksie vervul en dat hulle ho� waardering het vir wat amaterug jagter reeds vermag en gedoen het vir die jagsport in die RSA en dat hulle graag die jagsport steun. - Mnr D Vosloo (Kaapjag) rapporteer dat die Minister van Omgewingsake toegestem het dat sy naam aan die Kaapse Kwagga Projek gekoppel word. CHASA besluit om betrokke te bly by die projek met bydrae wat hulle kan bekosig, huidiglik R5000 pj en jaarliks hernubaar.

20.05.89 - Kimberley-vergadering: � CHASA: - Eerste keer wat �n dame vergadering bywoon, mev. Botes van Bosveld. � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Memo aan Minister Kotze gestuur. � Weza: verskeie pakkette beskikbaar nadat Natal beswaar aangeteken het omdat jagte aan professionale jagters toegestaan sou word. Dept bekommerd omdat net manlike diere gejag word en vroulike diere te veel word. � Mkuzi: Natalse Parkeraad het 488 aansoeke ontvang vir 10 pakkette en ander statistieke word gegee � Blootstelling en Bemarking van Jag: - R250 bewillig om plakkaat te laat maak vir kwaggaprojek.

6.9.89 - Pietersburg: � Opleiding: - Alle verenings moet name van kandidate wat eksamen afgel� en geslaag het na Sekretgaris van Bekwamheidstoetsprojek stuur. - Praktiese skietkursus as deel van bekwaamheidstoets word bespreek, met kommentaar dat dit nie waarlik �n toets is nie aangesien �n jagter anders in veld reageer as op skietbaan. Sal verder ondersoek. � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Subkomitee het ontmoet met Minister Kotze en mnr Bill Visagie, DG: omgewingsake. CHASA het pleidooi gelewer dat, agv duur wild in privaat sektor en onbillike mededinging van buitelandse jagters, Staatsgrond beskikbaar gestel moet word vir amateur jagter. Verdere samesprekings sal plaasvind. � Blootstelling: - Kaapse Kwaggaprojek: Dit gaan goed met die projek, maar vergadering voel dat CHASA nie genoeg publisiteit uit projek kry nie. Sal inisiatief neem met persverklaring.

03.02.90 - Pretoria-vergadering � CHASA: - Herorganisasie: Outonomie van elke vereniging is basis van affiliasie. � Doelstellings: Jagsisteem in SA moet verfyn word; Jag op staatsgrond moet bekom word; Kommunikasie aan almal; Positiewe beeld van amateur jagter moet bevorder word. � SA Rekordboek: Benaming vir meetsisteem: Die Suid-Afrikaanse Meetsisteem vir jagtrofee soos saamgestel deur CHASA. Damhert as trofee moet ondersoek word. - Affiliasiefooi verhoog na R2,50 per persoon en R200 as minimumbedrag. � Gesprekke met Owerhede: - Memo sal aan owerhede gestuur word. Ongeag wetlike voorskrifte, is CHASA gekant teen jag van wild vanaf voertuie en met soekligte. � Vuurwapenwet: Brief ontvang van Min. Vlok. Lede bekommerd oor strenger vereistes.

09.05.90 - Hans Hoheisen (Orpen Hek) � Laeveld. � Gesprekke met Owerhede: - Jaglisensies in Tvl nou ook by sportwinkels, ens beskikbaar. � Vuurwapenwet: - Baie verwarring mbt bevoegdheidseksamen � LvdM het met Minister gesprek gehad oor wetgewing vir kluise - Hantering van dispuut of onmin tussen verenigings word gestipuleer

16.02.91 - Durban � CHASA: - Nuwe bestuur: Voorsitter: L van der Merwe Ondervoositter: G Swan Sekretaris: D Botes. - Voorstel van BJV dat CHASA met KOSAS (Konfederasie van Sport) moet affilieer word bespreek. Voorsitter sien �n probleem aangesien KOSAS �n veelrassige liggaam is terwyl sommige verenigings se konstitusies slegs vir Blanke lede voorsiening maak. �n Subkomitee word saamgestel aangeleentheid verder te ondersoek. � Jag / Gesprekke met Owerhede - Jag van Roofdiere in Gevangenisskap. Lede moet konkrete bewyse van wanpraktye aan sub-komitee verskaf om hierdie saak effektief te kan aanspreek. - Wildpryse: Mnr Van der Merwe meld dat vraag en aanbod in wildbedryf besig is om pryse te stabiliseer. Al meer wild word beskikbaar en lede moet geleer word om te onderhandel oor pryse. Jaggeleenthede word meer en goedkoper. � Opleiding: - Voorstel van BJV dat CHASA met KOSAS (Konfederasie van Sport) moet affilieer word bespreek. Voorsitter sien �n probleem aangesien KOSAS �n veelrassige liggaam is terwyl sommige verenigings se konstitusies slegs vir Blanke lede voorsiening maak. �n Subkomitee word saamgestel aangeleentheid verder te ondersoek.

11.05.91 - Oos-Londen (Nuwe bywoning: Bophuthatswana Jagvereniging) � CHASA: - KOSAS: �Prys� is te hoog, aangesien KOSAS oop is vir alle rasse en daar van ander verenigings van CHASA dan ook verwag sal word om lidmaatskap oop te stel. - Strategie vir volgende 10 Jaar � Vuurwapenwet: - Voorsitter moet navraag doen by Minister wat doel is van voorgestelde wet en of dit voortgaan soos voorgestel. � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Jag van roofdiere in gevangenisskap: Verto� sal gerig word aan Minister van Omgewingsake � Wildlife Forum het op 7 Mei 91 te Pietersburg plaasgevind � Jag van roofdiere in aanhouding sal met alle owerhede en instansies opgeneem word.

07.09.91 - Vergadering gehou te Pietersburg � CHASA: - Toekoms Strategie. Dr Skinstad van Natal voel CHASA moet besin oor hoe die politieke veranderin in die RSA en die daarmeegepaardgaande vraag na meer grond, ons as jagters gaan beinvloed. Nog faktore om in gedagte te hou, is buitelandse denkrigtings en nuwe wet op vuurwapens. Natal en Laeveld aanges� om �n omvattende memorandum saam te stel vir volgende vergadering. � Jag en Gesprekke met Owerhede: Jag van roofdiere in gevangeniskap: Besluit dat almal wie buitelandse jagterskli�nte het, sal poog om briewe by hulle te kom waarin hierdie praktyk sterk veroordeel word, vir voorlegging aan Ministers van Omgewingsake en Toerisme. � Opleiding: Subkomitee bevel �n �oopboek�vraestel aan. Besluit geneem dat elke vereniging in sy omgewing sal poog om beter pryse te beding vir lede wat wel die toets geslaag het.

23.05.92 - Vergadering gehou te Manyane Game Lodge, Bophuthatswana: � CHASA: - Toekoms Strategie. Vergadering voel dit eens dat die beeld van die jagter na buite belangrik is. Dissipline binne CHASA raak ook nou n oodsaaklik. Nico van Rooyen s� ons moet ophou skerm; hy sien geen ander alternatief as �n beheerliggaam wat besluite kan afdwing en deurvoer nie. Komitee word aangewys en alle verenigings versoek om skriftelike bydrae/insette aan die komitee te lewer (Punte vir ondersoek: CHASA; Skakeling; Nie-jagtende publiek; Paralelle organisasies; Opleiding; Serketariaat). � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Jag op Weermaggronde word ondersoek - Klaserie in Timbavati Natuurreservaat met oorskot wild � Blootstelling en bemarking van Jag: Ron Thompson boekie, �The Wildlife Game� = R150 per kopie.

05.06.92 - Kennisgewing van CHASA: Die ledetal van CHASA het in die jongste tyd met drie gestyg:

1. Bopthuthatswana Setlamo sa batsumi le tshomorelo ya diphologolo (overgesetsynde Bophuthatswana Jagters- en Wildbewaringsvereniging)

2. Parlement�re Jagters- en Wildbewaringsvereniging

3. Suidkaap Jagters en Bewaringsvereniging.

 

12.09.92 - Vergadering by Jan Smutslughawe. � CHASA: - SA Sportjag Federasie. CHASA distansieer hulle ten sterkste van die Federasie en sy doelstellings - Geografiese grense: �n Voorstel deur Suid-Kaap Jagters om geografiese grense tussen verenigings ingestel te kry, word van die hand gewys. Onderlinge onderhandeling tussen Suid-Kaap en Kaapjag is nodig. � Blootstelling en Bemarking van Jag: - Kwaggaprojek. Bosveld skenk R500 en SA J below R5000; - Seekoeirampfonds: Bosveld het bydraes van publiek gevra vir proje: R24000 belowe.

20.02.93 - Vergadering te Pretoria, met SA Polisie as spesiale gaste. (Filiale: Bophuthatswana Jagters; Bosveld; Kaapjag; Kalahari; Laeveld; Natal; Noord-Kaap; OVS; Rand Jagvereniging; SA Jagters; Suid-Kaap Jagters; Vaal Reefs Jagters. � CHASA: - Nuwe bestuur: Voorsitter: L van der Merwe Onder-Voositter: G Swan Sekretaris: D Botes -Aansoek vir affiliasie: SA Problem Animal Control Hunters Association � afgewys: metodes verskil lynreg met CHASA doelstellings. - Nimrod Jagtersklub: Afgekeur: Te klein in ledetal, moet by bestaande vereniging inskakel. � Vuurwapenwet: Alles dui daarop dat die nuwe vuurwapenwet voorsiening gaan maak vir, en onderskeid gaan tref tussen Bona fide jagters en geregistreerde jagters. � Opleiding: Praktiese skiettoets goedgekeur: 9 Skote na rooibokteiken; 3/50m; 3/100m; 3/200m. Slaagpersentasie 60%.

08.05.93 - Vergadering gehou te Kaapstad: � CHASA: - Gemengde Lidmaatskap: As �n voornemende lid se bona-fides reg is, kan lidmaatskap nie op grond van ras of kleur geweier word nie. � Jag: - Vo�ljag: Vergadering voel dit CHASA se plig en verantwoordelikheid om vo�ljagters te akkommodeer.

24.01.94 - Vergadering gehou te Klerksdorp: (Nuwe vereniging teenwoordig: Rand Jagtersvereniging) � CHASA: Takstigting: Na bespreking word daar besluit dat takstigting goed en wenslik is. Verenigings word versoek om takke binne hulle �tradisionele gebied� te stig en nie �daarbuite� nie. Ander verenigings moet gerespekteer word. --- 1994 - KZN Nyala Nuus rapporteer dat: - BOP Jagters by Noordwes inskakel - Vaal Reefs Hunters se naam verander na Noord-Wes Jagters - Border Hunting Club het by ECGMA aangesluit - Corni vd Merwe by Dirk Botes oorneem wat 7 jaar lank sekretaris was.

25.02.95 - Andr� Potgieter verkies tot voorsitter

12.10.95 - Vergadering gehou in Durban: � CHASA: Takstigting word weer bespreek en daar word besluit dat elke geval op �n ad hoc basis gehanteer word en dat die Verenigings mekaar onderling hierin sal ken en seker maak dat struwelings vermy word.

27.05.95 - Vergadering gehou te Kimberley � CHASA: Affiliasie: Ho�veld Jagters se aansoek om affiliasie word goedgekeur. � Jag: - �Wingshooters�. Daar word gemeld dat Raoul vd Westhuizen besig is om so �n vereniging te stig en dat hy 3000 lede verwag.

01.05.96 - Vergadering gehou te Bloemfontein � CHASA: - Finansies: Bydrae per lid verhoog na R5,00. --- 07.09.96 - Vergadering te Witbank � Vuurwapenwet: Brief van Adv. De-Caris � hele wet word in o�nskou geneem en daar is groot moontlike wysigings.

20.09.97 - Vergadering te Pretoria � CHASA: -Klaarblyklike ongelukkigheid mbt die stagnasie van CHASA, van Bosveld via G Swan. - Firearms Forum in Feb 97 gestig. SAGA het R20 000 gedoneer, Wapenhandel R25 000 en KZN Jagters R2000. Besluit dat CHASA R5000 sal doneer en opsies oophou vir toekoms. Dit word gegee op voorwaarde dat ons sitting op bestuur kry. - Suid-Kaap spreek hulself uit ten gunste vaan Sportjagfederasie maar geen ander lid van CHASA steun dit nie. - Besluit dat die Voorsitter van CHASA ex officio moet lid word van die Musgrave sub-komitee. Sodanig sal daar nouer kontak met die lede wees. � Vuurwapenwet: - Wet verander tot effek dat �n persoon wie aansoek doen om registrasie as �n bona fide jagter, �n lid van die Jagtersvereniging moet wees.

21.02.98 - Vergadering gehou te Pietermaritzburg. � CHASA: - SA Rekordboek: Kommer oor onhoudbare vertraging in publikasie. Besluit dat finale proewe van totale publikasie voorgel� moet word by volgende vergadering. - Affiliasie: Aansoek van Zingela Conservation Asociation afgekeur. � Jag: Potch Universiteit Statistieke: Huidiglik 6000 omheinde wildplase; binnelandse jagter 55% van alle inkoms in die wildbedryf verseker en 37% van alle wildplaaseienaars is sakemanne

26.06.98 - Vergadering gehou te Windhoek CHASA: Bespreking word gehou rondom die nuwe Jaggeweer Skietvereniging � bloot praktiese skiet �sodat die manne hulle gewere kan gebruik�.

19.09.98 - Oos-London � CHASA: Voorstel dat daar op CHASA vlak �n liggaam moet ontstaan wat gesentraliseerd is, meer permanent is en professioneel is ten einde die jagter in die algemeen in SA uit een mond te laat praat. Taakgroep saamgestel. � Vuurwapenwet: Adv De Karis getaak om hele wet oor te skryf. Art. 8 gaan gewysig word dat vuurwapen slegs uitgeleen kan word nadat daar die nodige vorms by die polisiestasie ingevul is. � Ander Wetgewing: SABS vereistes vir skietbane: Ons moet onmiddellik intree in �n poging om skietbane wat nog steeds bestaan vir ons lede toeganklik te hou.

20.02.99 - George � CHASA: - Ledewerwing: Verenigings versoek om dringend aandag te gee aan ledewerwing aangesien meerderheid van verenigings se lede tans stagneer. - CHASA blootstelling aan lede. Verenigings word versoek om sover moontlik publikasie te gee aan CHASA om lede op hoogte te hou. - Affiliasie: ECCHA se aansoek om affiliasie word goedgekeur � Vuurwapenwetgewing: Lisensies: Blyk dat bona fide jagter nie outomaties vuurwapenlisensies gaan bekom nie; inteendeel blyk strenger nou as voorheen

15.05.99 - Pietersburg � Jag: Persverklaring mbt skiet en uitvoer van wild sowel as die trofee re�lings en betaling van BTW op alle vleis uit Namibi� word aan die afgevaardiges gegee vir dringende verspreiding aan lede.

08.10.99 - Pretoria � CHASA: SA Rekordboek: Word gedruk sonder voorwoord � bloot �n publikasie van statistieke. � Opleiding: - Nic vd Merwe deel mee dat hy nie meer kan voortgaan met opleidingportefeulne nie. Elke vereniging moet een persoon aandui verantwoordelik vir opleiding . - Skietbaanriglyne: Eerste �draft� is voltooi en word aan lede gesirkuleer vir kommentaar. WNNR is ook besig met riglyne.

12.02.00 - Port Elizabeth � CHASA: - Remmie Mulder aangewys as opleidingskoordineerder, bygestaan deur Mark Kruger. �n Nuwe kurrikulum, standaard en vaardigheidseksamen kan verwag word. - SA Rekordboek behoort binnekort gereed te wees om verkoop te word teen R50 elk. � Vuurwapenwetgewing: CHASA het kommentaar op voorgestelde vuurwapenwetgewing geformuleer en wag op voorgestelde regulasies.

13.05.00 - Kimberley � CHASA: - SA Rekordboek: Besluit om 500 te druk. 1999 Se inligting moet eers bygewerk word. - Affiliasie: Potchefstroomse Jagters- en Wildbewaringsvereniging se aansoek geweier; kan by Noord-Wes inskakel. - Boogjagters het as �n belangegroep by SA Jagters ingeskakel. Daar word daarteen besluit dat hulle �n ekstra sitplek op CHASA kry om verteenwoordiger na die vergaderings te stuur. Hulle kan met waarnemerstatus bywoon. --- 16.09.00 - Vergadering te Kuruman � CHASA: - Voorstel dat CHASA administrasie gesentraliseer moet word en dat oorweging geskenk moet word vir die aanstelling van �n half-dag of alternatiewelik deeltydse amptenaar vir die doel. - Amptelike meter moet ten minste elke 2de jaar by �n amptelike kompeitise meet om sy status te behou. Sentrale register van meters sal gehou wod. Musgrave: Chasa sal koste in totaal dra. � Opleiding: CHASA Bekwaamheidsertifikaat: Sertifikaat aleenlik uitgereik indien beide teoretiese en praktiese skiettoets suksesvol afgel� is.

17.02.01 - Vergadering te Bloemfontein � CHASA: Administrasie verg nie �n afsonderlike kantoor en werknemer nie. Sekretaris se sekretaresse kan behartig. � Opleiding: - Individuele verenigings sal outonomie behou tov inhoud van lesings; duur van kursusaanbieidng; merk van vraestelle. - CHASA sertifikate voortaan uitgereik met reeksnommer, bestaande uit Verenigingkode, reeksnomer, jaar van uitreiking, bv. ECGM 009 2001

19.05.01 - Vergadering te Pretoriuskop: � CHASA: - Naamsverandering: ECCH na Amatola Hunters. � Opleiding: - Voorstel vir �n gevorderde kursus word verwys na opleidingskomitee. - Risiko�s op skietbane: Besig met opstel van handleiding om te verseker baanoffisiere is behoorlik opgelei.

08.09.01 - Mosselbaai: � CHASA: - SA Rekordboek uiteindelik beskikbaar teen R50. � Opleiding: Konsep opleidingsdokument vir baanoffisiere gesiruleer. � Vuurwapenwet: Akkreditasie in terme van vuurwapenwet word bespreek: opleidingsinstansie? � sal verrykende gevolge h� mbt konsitutise en uitleg van kostes.

16.02.02 - Franschhoek: � CHASA: - Herstrukturering: Navorsing sal gedoen word of konstitusie inpas ten einde akkreditasie te verkry. Voorstel sal ondersoek word om �n voltydse besoldigde amptenar aan te stel om opleiding te koordineer. - Notules sal in Engels versprei word aan verenigings wat so versoek. - Verenigings versoek om ander verenigings op hul poslyste te plaas vir nuusbriewe en ander publikasies.

18.05.02 - Witbank � CHASA: Rowland Ward stem saam dat CHASA meetmetode vir swart wildebees meer prakties blyk te wees en dit sal met hul opgeneem word om amptelik gedokumenteer te word. � Vuurwapenwet: - Dit blyk nie nodig te wees om CHASA konstitusie te wysig om akkreditasie te kry nie. Samesprekings met owerhede mbt vuurwapenwetging en regulasies vind steeds op gereelde basis plaas. Werksgroep ontmoet om owerhede te adviseer mbt toelatingsvereistes van persone tot jagtersverenigings ten einde te kwalifiseer as toegewyde jagters. Algemene gevoel: Konsentreer op akkreditasie vir doeleindes van opleiding van eie lede en nie algemene publiek nie. Besluit dat CHASA sal aansoek doen vir akkreditasie en nie verenigings individueel nie. CHASA sal net die kanaal wees en verenigings sal steeds hul eie databasis moet byhou. Riglyne word bepaal vir aansoek van Toegewyde Status

14.09.02 Klerksdorp: � Vuurwapenwet: �n Besluit word geneem oor toekenning van Toegewyde Jagter status aan lede / nuwe lede.

15.02.03 Oos London (Amatola Jagters) � CHASA: Besluit dat CHASA bydrae sal maak tot vergoedingspakket van SA Jagters se opleidingsbeampte, wat baie tyd insit namens CHASA. � Opleiding: �n Voostel word gemaak om �n bekwaamheidsertifikaat vir boogjagters uit te reik. Dit word verder geneem in samewerking met Natal en SA Jagters.

24.05.03 - Albert Falls, KZN � CHASA: Affiliasie: SA Jaggeweer Skietverenigings word aanvaar. � Vuurwapenwetgewing: CHASA sal aansoek doen vir akkreditasie en dan word verenigings outomaties geakkrediteer. Toelatingseksamen moet geslaag word voor �n lid toegewyde statuts sal onvang. Interverenigingskietskompetisie gaan op �n jaarlikse basis gehou word. � Opleiding: �n Boogjagters Bekwaamheidstoets met lesings, sertifikaat en praktiewe skiettoetsplakke word goedgekeur. ECGMA behartig die reprodusering en verspreiding van hierdie items.

06.12.03 - Spesiale vergadering, Bloemfontein: Rede: Om CHASA/SA Jagters verhouding te bespreek.

14.02.04 - Vergadering te Pietersburg: CHASA: - Uitnodiging aan SA Jagters om vergadering by te woon vir samesprekings, deur hul van hand gewys. Besluit dat CHASA pad dus verder loop sonder SA Jagters. - CHASA se aansoek om akkreditasie sal ingedien word en konstitusie sodanig gewysig word. - Ondersoek gaan voort na wenslikheid van �n sentrale kantoor met �n Bestuurder.

29.05.04 Vergadering te Kirkwood: � CHASA: - Aansoek vir akkreditasie is ingedien - CHASA se pad vorentoe en administratiewe herstrukturering sal bepaal word deur uitslag van aansoek. - Laeveld deel mee dat hulle apart aansoek doen vir akkreditasie. � SA Rekordboek sal in Engels gepubliseer word, met miskien Afrikaanse vertaling van spesies. � Affiliasie van Riemland afgekeur. Vrystaat sal met hul praat. � Jag / Gesprekke met Owerhede: - Skakel met wildboere nodig. Brief sal aan SAWO gestuur word; - Laeveld sal uitvind oor deelname aan olifantuitdunning in Kruger Wildtuin. - Translokasiebeleid van Owerhede mbt �eksotiese wild� kan chaos veroorsaak. Brief sal opgestel word om aan te spreek. 1

8.09.04 - Vergadering te Kimberley: CHASA: - Dagbestuur: Andr� Potgieter en Corni van der Merwe l� tuig neer na meer as �n dekade se toegewyde diens aan CHASA. � Nuwe Bestuur: Voorsitter: Ludolph Swanevelder (Suid-Kaap) Ondervoorsitter: Hubert Beuken (KZN) Sekretaris: Jokl Le Roux (ECGMA) Addisionele Lid: Fred Mulders - Mosie ingestel deur Suid-Kaap waarvolgens individuele verenigings van CHASA toegelaat word om op hul eie te akkrediteer, word aanvaar - Dagbestuur sal aandag gee aan daarstel van voltydse kantoor en personeel vir CHASA - Affiliasiefooi verhoog na R25/lid/jaar

19.02.05 Kuruman: � CHASA: - Strategiese Beplanningsdokument voorgel� en formeel bekragtig - Nuwe CHASA logo goedgekeur � �CHASA � Standards in Hunting / Standaarde vir Jag� - SA Trofe� Rekordboek moet vir alle SA jagters beskikbaar en toeganklik wees. - Aanstelling van Kantoorbestuurder te Uitenhage goedgekeur - Aansoek om affiliasie goedgekeur: Handwapenjagtersvereniging: Big Bore Association of SA - Goedkeuring dat SA Jagters na Interverenigingskietkompetisie genooi word � Opleiding: - Behoefte vir meesterjagterskursus as nasionale standaard in beginsel deur Raad aanvaar - Opleidingsbeampte vir Juniorjagters aangestel: Daan Bodenstein (Vrystaat)

21.05.05 Bloemfontein: � CHASA: - Taakspanne word benoem - Aansoek om filiasie van SA Sport en Jagfederasie goedgekeur. - Aansoek om filiasie van Bosveld Wapen en Ammunisievereniging goedgekeur met 2/3 meerderheid van stemme. - Aansoek om filiasie van Problem Animal Control Assn of SA goedgekeur. - Musgravetoekenning: Vorige raadsbesluit ingevolge re�l C((A) dat alle geakkrediteerde jagtersverenigings en daarom SA Jagters en hul lede toe te laat om deel te neem. Lede van Musgravekomitee sal jaarliks deur Raad aangewys word. � Opleiding: - CHASA Boogjagbekwaamheidstoets reeds deur Raad goedgekeur, beskikbaar van ECGMA

17.09.05 Nelspruit: � CHASA: - Verkiesing van Visie-Voorsitter in plek van H. Beuken: Hennie Pitout (Noordwes) - Finansies: 2006: R40 per lid gebasseer op 2005 lidgetalle. � Opleiding: - Hennie Pitout as oorhoofse Opleidingskoordineerder vir 8 taakspanne aangestel. � Samewerking met Ander Instansies: - HAWASA (Hunting and Wildlife Alliance of SA) op 23 Augustus gestig. Lede: SA Wild organisasie; CHASA; SA Jagters; PHASA; SA Wingshooters. Doelwit is om samewerking oor gemeenskapliek doelwitte deur konsensus besluitneming te bewerkstellig. � Jagtersforum gestig, waar ooreenkomste beding word om lisiensi�ring van vuurwapens te vergemaklik, gekommunikeer na DFOI vlak.

18.02.06 � CHASA: - Nuwe grondwet goedgekeur. - Fred Mulders verkies to President en Dr Gary Bauer verkies to nuwe Onder-Voorsitter. - Raad besluit om by CIC te affilieer � Vuurwapenwet: - Kriteria vir Toegewyde Jagterstatus: Aktiewe Lid (3 vereniging; of private jagaktiwiteite); CHASA lidverenigings sal mekaar se verenigingsaktiwiteite erken; Dokument�re bewys moet verskaf word vir elke aktwiiteit. � Bemarking: - Ron Thompson besig in opdrag van HAWASA om �n boekie te skryf oor bewaringsbeginsels. Raad keur R38000 bydrae goed.

13.05.06 Durbanville � CHASA: - Portefeulje vir Bemarking en Kommunikasie op Dagebestuur goedgekeur - Bewaring en Etiek: - Beleidsdokument in konsepvorm in beginsel aanvaar - Toekennings goedgekeur: Ere-Lidmaatskap Goue Toekenning Musgrave Toekenning Jagprestasie en Bewaring, om gefinaliseer te word by Sept verg. - CHASA 25-jarige vieringe: Komitee saamgestel. � Opleiding: - Taakspanne in proses om finale konsept vir Toegewyde-, Meesters- en Junior Jagterskursus te finaliseer vir goedkeuring. KZN gekant teen Meesters. �Skietbalkies terugwerkend Goud 100 � Voltal van 45 punte Goud � 42 punte Silwer � 36 punte Brons � 27 punte � Gesprekke met Owerhede: - DEAT: Norms and Standards on Hunting: Dr Pieter Botha van DEAT gee meer inligting.

16.09.06 Witbank: � CHASA: - Ampsdraers verkies tot tweede termyn Voorsitter: Ludolph Swanevelder Sekretaris: Jokl Le Roux - Bewaring en Etiek Beleidsdokument goedgekeur - Besluit om te beweeg na meer omvattende grondwet. Taakspan onder voorsitterskap van Andr� Duvenhage getaak. - Kommunikasiestrategie goedgekeur - Memo van Verstandhouding tussen CHASA en SA J deur Raad goedgekeur. - Finansies: R44 per lid - SA Trofee Rekordboek: Taakspan aangewys om te finaliseer. Inskrywingsfooi beloop R20 per bok. - CIC affiliasie goedgekeur. � Opleiding: - Raamwerke gefinaliseer

 

---ooo0ooo---