Laai die PDF leêr oor die voorgestelde wysigings aan die vuurwapenwet af, asook CHASA se kommentaar en sperdatums vir kommentare en replieke.