Is dit tyd om jou wapenlisensies te hernu, moet jy jou bevoegdheidssertifikate kry of wil jy 'n nuwe wapen aanskaf?

Letaba BJV is geakkrediteer deur SASETA om hierdie kursusse aan te bied. Fooie is betaalbaar by die klubhuis tydens die kursus. Kostes is R350,00 vir die eerste kategorie en R50,00 per kategorie daarna (wat gelyktydig afgelê word)

Bespreking is noodsaaklik.

Kontak Chris de Wet by 083 423 6600.