Om volledige rekord te hou van aktiwiteite, veral vir Toegewyde Jagterstatus, het die BJV 'n handige A5 Aktiwiteits register wat by Uitvoerend of u tak bestel kan word teen slegs R40,00.

Die boogknip leêr bevat die volgende blaaie:

  • Vuurwapen besonderhede
  • Rekords van vergaderings
  • Rekord van trofee's
  • Rekords van Jagte
  • Diens rekord
  • Skietoefeninge en ~kompetisies
  • Ander jag aktiwiteite.


Sommige lede het reeds A4 boogknip leêrs en ons het hiervoor ook voorsiening gemaak.

Laai gerus by die meegaande skakels hervullings af in die verskillende formate