Dit is maar eens dat georganiseerde jag 'n baie sensitiewe houding jeens die bewaring van wild reg oor die wêreld het.

Die BJV is ook nie 'n uitsondering hierop nie en daar is onlangs tien duisend rand geskenk jeens Lajuma, 'n Luiperd projek wat 'n verskil maak.

Foto: (VLNR) Frans Heinlein (BJV Uitvoerende Voorsitter), Dr. Ian Gaigher (Lajuma), Oldrich van Schalkwyk (Lajuma) en Johan Kapp (BJV Uitvoerende Bestuurslid)

Lees gerus die meegaande dokumet, of skakels, uit die pen van Oldrich en sien watse reuse werk gedoen word.

Neem asb kennis dat die dokument baie groot is, bykans 3 meg, en kan lank neem of af te laai.