Deur
Oldrich van Schalkwyk


Hierdie is nie ‘n jagter se trofee nie maar is gedood  ter selfverdediging op Lajuma.  Johannes Mafafo was reeds in sy 70’s toe hy deur ‘n vorige eienaar Dr Henry Meiring, Distriks Geneesheer van Pietersburg, ‘n stukkie grond met beeste en bokke vir pensioen gegee is.