Groot dank aan hierdie borge wat ons deurlopend ondersteun en ons in staat stel om deur die jaar al ons aktiwiteite te kan aanbied.

Hul lojale ondersteuning is onmisbaar vir ons bestaan.

Besighede en individue wat meer as R1200-00 se borgskappe of donasies jeens die BJV maak in 'n kalender jaar word ook erken 'n VRIEND van die Bosveld Jagtersvereniging. Hierdie Vriende ontvang 'n sertifikaat en kom op die lys van vriende van die BJV. Die sertifikate word oorhandig tydens die BJV se Uitvoerende prysuitdeling te Pietersburg wat hierdie jaar op 24 November 2012 te BJV Pietersburg se klubhuis plaasvind