Baie geluk aan die wenners
Groter as Groot 2013 is verby
Meer as R150,000-00 se pryse is gewen of as gelukkige trekkings uitgegee
1ste prys: FAB ARMS 30-06 ruilbare loop ter waarde van R25,000
Sien die wenners uitslae in PDF formaat - Die volledige lyste sal later verskyn
Indien jy graag aan die GROEPERINGKOMPITIESIE wil kom deelneem, registreer aanlyn met die “link”. Betalings sal nog steeds by die baan plaasvind. Jou inskrywing sal ons net help om die dag nog beter te beplan.