Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging
BJV
Forgot Your Password?
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging
Exams
.
BJV Toegewyde Jagter - Teorie Eksamen
.
All
 

Hierdie eksamen word geskryf as deel van die Toegewyde Jagter kwalifikasie wat deur die Bosveld Jagters uitgereik word.

Dieselfde studie materiaal en eksamen vraestel word gebruik as vir die CHASA Bekwame Jagter Teorie Eksamen(ID-2)

Om vir die Bosveld Jagters Toegewyde Jagter te kwalifiseer is die vereiste dat u hierdie eksamen met minstens 50% moet slaag.

Indien u hierdie eksamen met 'n punt van 70% of hoër slaag word u outomaties geag om te voldoen aan die minimum vereiste vir die teoretiese voorwaarde om te kwalifiseer vir die CHASA Bekwaamheidsertifkaat en moet u net die CHASA Bekwame Jagter Praktiese Eksamen(ID-3)   slaag met minimum van 60% waarna u aansoek kan doen vir CHASA Bekwame Jagtersertifikaat(ID-2407).

Indien u die CHASA Bekwame Jagtersertifikaat(ID-2407) verwerf het, kom u in aanmerking om die volgende Kwalifikasies te bekom deur die addisionele voorgeskrewe eksamens te slaag:

  • CHASA Bekwame Boogjagter (ID-2099)

     

  • CHASA Bekwame Haelgeweerjagter (ID-2111)

     

  • CHASA Bekwame Swartkruitjagter (ID-2107)

     

  • CHASA Bekwame Handwapenjagter (ID-2109)

     

NB: Vir beide Bosveld Jagter Toegewyde Jagter Status en CHASA Bekwaamheid word van die CHASA Senior handleiding en vraestel gebruik gemaak.

Facilitator Opleidingsbeamptes
ActivityID 1190
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 087 164 5600
executive@bushveldhunters.co.za
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 087 164 5600
executive@bushveldhunters.co.za
BJV