Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging
BJV
Forgot Your Password?
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging
Kwalifikasie
.
CHASA Bekwame Swartkruitjagter
.
All
 

Om hierdie kategorie bekwaamheid by 'n Bekwaamheidsertifikaat te kan voeg word die volgende vereis:

  1. Ledegelde moet opbetaald wees,

  2. Lid moet beskik oor 'n CHASA Bekwaamheid Sertifikaat Act Id 2407

  3. Die voorgeskrewe praktiese eksamen, CHASA Bekwame Swartkruit Praktiese Eksamen Act Id 2407 moet met 66% geslaag word.

Suksesvolle kandidate se Swartkruit plakker kan by CHASA bestel word om op die Bekwaamheidsertifikaat bygevoeg te word.

Facilitator Hansie Botha
ActivityID 2107
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 087 164 5600
executive@bushveldhunters.co.za
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 087 164 5600
executive@bushveldhunters.co.za
BJV