Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging
BJV
Forgot Your Password?
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging
Kwalifikasie
.
CHASA Bekwame Haelgeweerjagter
.
All
 

Om hierdie kategorie bekwaamheid by 'n Bekwaamheidsertifikaat te kan voeg word die volgende vereis:

Ledegelde moet opbetaald wees,

Lid moet beskik oor 'n CHASA Bekwaamheid Sertifikaat Act Id 2407

Die voorgeskrewe praktiese eksamen, CHASA Bekwaamheid Haelgeweer Praktiese Eksamen Act Id 2303 moet met 66% geslaag word.

Suksesvolle kandidate se Haelgeweer plakker kan by CHASA bestel word om op die Bekwaanheidsertifikaat bygevoeg te word.

Facilitator Opleidings Beamptes / Training Officers
ActivityID 2111
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 087 164 5600
executive@bushveldhunters.co.za
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 087 164 5600
executive@bushveldhunters.co.za
BJV