. |
CHASA Toegewyde Jagter Praktiese Eksamen |
. |
All |
NB: Hierdie is nie 'n skiet dissipline nie maar 'n Praktiese Eksamen vir die bekom van CHASA Toegewyde Jagterstatus Bosveld Jagters promoveer sy eie tegewyde jagterstatus deur die volgende twee eksamens te slaag: BJV Toegewyde Jagter - Teorie Eksamen Act ID 1190 BJV Toegewyde Jagters Praktiese Skiet Eksamen Act ID 1189 Inien die lid oor 'n CHASA Bekwaamheid kwalifikasie beskik word hierdie eksamen nie afgelê nie en kwalifiseer die lid outomaties daarvoor deur net aansoek te doen en die voorgeskrewe fooie te betaal. Gebruik die meegaande teiken vir hierdie eksamen. Daar is nie 'n punte telling nie aangesien daar slegs geslaag (3skote op die A4 teiken) of nie- geslaag (twee en minder skote op die A4 teiken) onderskeid is.
|
|
ActivityID | 2302 |