Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging
BJV
Forgot Your Password?
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging
Kwalifikasie
.
CHASA Bekwaamheidsertifikaat
.
All
 

Hierdie kwalifikasie is die hoogste CHASA kwalifikasie wat jagters kan bekom en suksesvolle kandidate word beloon met 'n sertifikaat en word ook vereer om die CHASA Luiperdkop embleem te mag dra.

Enige geakkrediteerde vereniging kan hierdie kwalifikasie by Bosveld Jagters doen.

Om hierdie kwalifikasie te bekom word die volgende vereis:

  1. CHASA Bekwame Jagter Kursus Act ID 79

  2. CHASA Bekwaamheid (Jagter) Teorie Eksamen Act ID 2 (Slaag met 70% of meer)

  3. CHASA Bekwaamheid (Jagter) Praktiese Skiet Eksamen Act ID 3 (Slaag met 60% of meer)

Suksesvolle kandidate word dan by CHASA geregistreer as Bekwame Jagters.

Die volgende Bekwame Jagter kategotië kan bygevoeg word tot hierdie kwalifikasie en word erken met 'n unieke kenteken wat op die sertifikaat bygevoeg kan word:

  1. CHASA Bekwame Boogjagter Act ID 2099

  2. CHASA Bekwame Haelgeweerjagter Act Id 2111

  3. CHASA Bekwame Handwapenjagter Act Id 2109

  4. CHASA Bekwame Swartkruitjagter Act Id 2107

Sien elke voorvereistes om hierdie ekstra kategorië by hierdie sertifikaat te verwerf.

 

ActivityID 2407
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 087 164 5600
executive@bushveldhunters.co.za
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 087 164 5600
executive@bushveldhunters.co.za
BJV