. |
CHASA Bekwaamheid (Jagter) Praktiese Skiet Eksamen |
. |
All |
Hierdie praktiese eksamen is uitsluitlik vir die verkryging van die CHASA BEKWAAMHEID SERTIFIKAAT en NIE vir basiese CHASA Toegewyde Jagter Status nie. Die CHASA BEKWAAMHEID SERTIFIKAAT vereis die volgende om hierdie gesogde kwalifikasie te bekom: CHASA Bekwame Jagter Kursus Act ID 79 CHASA Bekwaamheid (Jagter) Teorie Eksamen ActID2 CHASA Bekwaamheid (Jagter) Praktiese Skiet Eksamen Act ID 3 Slegs hierdie kwalifikasie word beloon met die waardige CHASA Luiperdkop embleem, nie toegwyde status nie. ----------------------------------------------------------- CHASA Toegewyde Jagter Praktiese ToetsAct ID 2302 word gebruik vir die verwerwing van CHASA toegewyde jagterstatus.
JAGGEWEER / HUNTING RIFLE
1. Oefening:
• 200m : 3 skote. Lê houding met enkel rus voor of sit/kniel houding met skietstokke.
• 100m : 3 skote. Sit of kniel houding met skietstokke.
• 50m : 3 skote. Staan houding sonder enige rus.
2. Reëls:
• Slegs normale jaggewere.
• Enige kaliber.
• Teleskoop maksimum vergroting 12x.
• Jaggeweer band kan gebruik word.
3. Tellings soos op die figuur.
• Totaal: 9 skote x 5 maksimum = 45 punte.
4. Toekenning:
• Slaag: 27 punte (60%).
5. Skietbalkies
Voltal 45 - Goud 100
41-44 - Goud
35-40 - Silwer
27-34 - Brons
|
|
ActivityID | 3 |