Tannie Moppie van Dyk  : 1939 - 2014. 

Tannie Moppie was baie jare vir BJV Letaba 'n steunpilaar by veral ons wildsetes, waar sy jaarliks verskeie geregte vir ons gaargemaak het. Ons kon altyd op haar knoppie druk as ons iets gedoen wou hê. Die minste van haar bydraes aan Letaba BJV was op van ons skietdae, waar sy die woelige tweeling onder hande help hou het sodat Pa sy werk  sonder steurnis kon uitvoer!

Tannie Moppie is in Mei 2014 oorlede - Tannie Moppie, BJV gaan jou baie mis!