Lidmaatskap is geldig van 1 Maart tot 29 Februarie van die volgende jaar. `n Lid moet opbetaal wees om tydens die AJV te kan stem. Toegewydejagters verloor ook hulle status indien hulle lidmaatskap sou verval.

Lidmaatskapfooie is as volg:

Intree gelde: Geen
Gesin:R990.00
Senior: R740.00
Junior: Geen