ONS EERSTE ELAND TREKKING HET PLAAS GEVIND OP 6 MAART 2019 BY DIE IMPALA AAND.

BAIE GELUK AAN ONS WENNER:     Hendrik Bonnema 

 

Besonderhede oor die volgende trekking sal vir julle deur gegee word. 

 

Baie dankie aan al ons lede wat deel geneem het en n bydrae gemaak het!