Die pasmaak fasiliteit vir jou om jou Jag en Sportskiet behoeftes uit te oefen
Bestudeer die lidmaatskap Tipes en hul opsies en besluit wat vir jou die beste pas en KLIEK opsie van keuse om aan te sluit / Study the Membership Types and their options to suit you and CLICK on the desired option to sunbscribe
Lid Tipe / Member Type
| Jaargelde / Annual fee
| Aansluitingsfooi / Entrance fee
| Gesins Opsie / Family Option
| BJV Toegewyde Jagters Eksamen fooi / BHA Dedicated Hunter Exam Fee
| BJV Toegewyde Jagter Erkenning Fooi**** Dedicated Hunter RPL Fee****
| BJV Toegewyde Jagter Aansoek Fooie BHA Dedicated Hunter Application Fee
| CHASA Affiliasie Jaar Fooi CHASA Annual Affiliate Member Fee
| Chasa Sport Shooter EXAM fee
| CHASA Sportskut Aansoek Fooi CHASA Sport Shooter Application Fee
| CHASA Sportskut Kwalifikasie Erkenning Fooi *** CHASA Sport Shooter RPL Fee ***
|
Junior Lid < 18jr Junior Member < 18Yr
| Gratis Free
| Gratis Free
| Nee No
| R250 + Tak Fooi
| R100
| R250
| Gratis Free
| R250
| R250
| Gratis Free
|
Senior Lid (2021) Senior Member (2021)
| R800
| Gratis Free
| NO
| 250 + Tak Fooi
| R100
| R250
| Gratis Free
| R250
| R250
| Gratis Free
|
Voltydse Student (18-24) Full Time Student (18-24)
| Free
| Gratis Free
| Nee No
| R250 + Tak Fooi
| R100
| R250
| Gratis Free
| R250
| R250
| Gratis Free
|
Werkende Student (18-24) Working Student (18-24)
| R250
| Gratis Free
| Nee No
| R250 + Tak Fooi
| R100
| R250
| Gratis Free
| R250
| R250
| Gratis Free
|
Gesin Lidmaatskap (2021) Family Membership (2021)
| R1050
| Gratis Free
| Ja Yes
| R250 + Tak Fooi
| R100
| R250
| Gratis Free
| R250
| R250
| Gratis Free
|
(Basiese) Aanlyn Lid (Basic) Online Member
| R330
| Gratis Free
| Nee No
| R250 + Tak Fooi
| R100
| R250
| R170
| R250
| R250
| Gratis Free
|
BJV Migrasielid na Aanlyn Lid BHA Migrating Member to Online Member
| R320
| 300
| Nee No
| R250 + Tak Fooi
| R100
| R250
| R170
| R250
| R250
| Gratis Free
|
Affiliaat Lid (Beroeps Jagter) * Affiliate Member (Professional Hunter) *
| R200
| Gratis Free
| Nee No
| Gratis Free
| R100
| R250
| R170
| R250
| R250
| Gratis Free
|
Affiliaatlid - Veldgids / Natuurbewaarder ** Affiliate Member - Tourist Guide / Nature Conservator **
| R200
| Gratis Free
| Nee No
| Gratis Free
| R100
| Gratis Free
| R170
| R250
| R250
| Gratis Free
|
Alhoewel jy onmiddelik aanvaar word en 'n faktuur sal kry vir betaling behou, hierdie vereniging die reg voor om jou lidmaatskap op te hef en jou fooie terug te betaal indien enige iets, binne 90 dae van datum van aansoek, gevind word wat jou lidmaatskap by hierdie organisasie negatief sou beinvloed.
Although you will be accepted immediately and will receive an invoice for payment, this association reserves the right to cancel your membership and refund your fees if anything, within 90 days of date of application, is found claiming your membership at would negatively affect this organization.
NB: Alle persone wat suksesvol elektronies aangesluit het moet 'n afskrif van hul ID dokument en ID foto oplaai by die spasies daarvoor gelaat. Verder MOET bewys van die Lid se verblyf onder UPLOAD DOC's gelaai word.
* Beroeps Jagtersmoet nadat hulle AffiliaatLidmaatskap gekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai: 'n afskrif van die lid se GELDIGE Beroeps Jagters Lisensie onder UPLOAD DOC's. Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie lidmaarskap te verhoed.
*Professional Hunters must, after selecting Affiliate Membership, upload the following additional documents in legible clear format to their MEMBER RECORD: a copy of the Member's VALID Professional Hunters License under UPLOAD DOCs. This document must be updated before it expires to prevent suspension of this membership.
** Veldgidsemoet nadat hulle Affiliaat Lidmaatskapgekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai: 'n afskrif van die lid se GELDIGE Registrasie dokument van Departement Omgewingsake en Toerisme onder UPLOAD DOC's. Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie lidmaarskap te verhoed.
** FieldGuidesmust, after selecting Affiliate Membership, upload the following additional documents in legible clear format to their MEMBER RECORD: a copy of the member'S VALID Registration Document from the Department of Environmental Affairs and Tourism under UPLOAD DOCs. This document must be updated before it expires to prevent suspension of this membership.
*** Natuurbewaardersmoet nadat hulle Affiliaat Lidmaatskapgekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai: 'n afskrif van die lid se GELDIGE Aanstellings Sertifikaat of Dokument vanaf die Departement waaronder hy/sy aangestel of werksaam is, onder UPLOAD DOC's. Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie lidmaarskap te verhoed.
*** Nature Conservatorsmust, after selecting Affiliate Membership, upload the following additional documents in legible clear format to their MEMBER RECORD: a copy of the member’s VALID Appointment Certificate or Document from the Department where appointed, under UPLOAD DOCs. This document must be updated before it expires to prevent suspension of this membership.
****Slegs vir persone wat lid word van die BJVvanaf 'nSAPD geakrediteerde Jagtersverenigingwat by die betrokke entiteit sy/haar status daar bekom het en in goeie stand die entiteit verlaat het. Hierdie fooi sluit die uitreiking van die BJV Toegewyde Jagter Sertifikaat in.
****Only for persons whobecome members of the BHA from a SAPS accredited Hunters Association who obtained his / her status there at the relevant entity and left the entity in good standing. This fee includes the issuing of a BHA Dedicated Hunters Certificate
*****Slegs vir persone wat lid word van die BJV vanaf 'n geaffilieerde CHASA vereniging of organisasieen wat by die l.g. entiteit sy/haar status bekom het en in goeie stand die entiteit verlaat het.
*****Only for persons that joins the BHA, coming from a CHASA affiliated entityand obtained his/her status at the entity and left the entity in good standing
Gaan na Toegewyde Status / Visit Dedicated Hunter Status
Hierdie lidmaatskap is vir persone onder die ouderdom van 18 jaar.
Hierdie lidmaatskap tipe is vir persone oor die ouderdom van 18 jaar.
Studente kan aansoek doen om hierdie lidmaatskap tipe om afslag te verkry op die Senior Lid Tipe.
Gesinne kan hierdie Lid Tipe kies om hul gesin by die BJV te Huisves.
Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging het nie self fisiese teenwoordigheid dwarsoor Suid Afria nie en kan dus nie op die grond almal diens in persoon nie, alhoewel ons selfs internasionale lede het.
Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kolegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle 'n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing, te voldoen aan die nodige vereistes rakende vuurwapen lisensies en toegewyde statusse.