Maak seker van u keuse en vergelyk u voordele teenoor die Premium Lid.
As E-Lid het u geen gratis deelnemende voordele behalwe Toegewyde Jagterstatus nie.
Toegewyde Sportskietstatus is binnekort beskikbaar.
U sal ook NIE-LID fooie gehef word met skietdae of skietbaan fasiliteite en nie ingereken word vir amptelike deelname, erkenning, prestasies ensomeer nie - indien u dus gereeld wil deelneem is dit dis finansieël beter om aan te sluit as 'n Premium Lid.
GAAN VOORT NA E-LID AANSLUITING
Please ensure that you have chosen the correct Membership and compare with Premium Membership.
E-Members have no free participating benefits apart from Dedicated Hunter status.
Dedicated Sport shoot status will be available soon.
PROCEED WITH E-MEMBER APPLICATION